Ons Storie
Liefde & Passie
Voortgang Voere het ontstaan uit ’n passie vir doeltreffende vervoer en die verskaffing van gehalte veevoer. Met ondervinding en ’n fokus op logistiek is ’n span gebou wat daarop ingestel is om konsekwent te lewer.
’n Span toegewyd aan betroubare diens, kwaliteit produkte en professionele hantering van elke vrag – van plaaslike aflewerings tot uitvoere oor grense.
Ons fokus op die voorsiening en vervoer van voerkommoditeite en roumateriaal, insluitend chop en bran, met ’n sterk klem op doeltreffende logistiek en diens oor Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Namibië.
Liefde & Passie
Marlique Veevoere het ontstaan nadat ‘n man & vrou hul liefde ontdek het vir veevoeding gekoppel met vervoer. Dié liefde gekombineerd met die passie en ondervinding is’n uitstekende span gebou.
‘n Span toegewyd op dienslewering en gehalte veevoer tot by jou voordeur.
As ‘n span fokus ons op die bemarking en lewering van die hoogste gehalte voerkommoditeite en roumateriaal, met betreklike klem op ruvoer, hooi produkte en lewering Nasionaal.